Who nominates the transferring attorney?

Posted on

“I’m buying my first property. I’m quite nervous about everything and a friend of mine who is a conveyancer said she would help me with the transaction. However the seller is refusing and insisting that his attorneys must do the transfer. If I am the one paying the transfer fees, surely I should be able to nominate the attorney to do the transfer?”

Click here to download the article, published with the kind consent of Millers Attorneys in George.

Wie kies oordragprokureur?

“Ek is besig om my eerste eiendom te koop. Ek is nogal gespanne oor alles en ‘n vriendin van my wat ‘n aktebesorger is het gesê sy sal my met die transaksie help. Die verkoper weier egter en dring daarop aan dat sy prokureurs die oordrag hanteer. As ek die een is wat die oordragfooie betaal, moet ek tog sekerlik ook kan kies wie die oordragprokureur is?”

Kliek hier om die Afrikaanse artikel te lees.