Jongste RFD Lisensie Statistieke
Gedurende die tydperk van 23 Julie tot 19 Augustus 2012 is die magtiging van 240 Finansiële Diensverskaffers (FDV) opgeskort. Die redes was: nie-betaling van heffings en die nie-indiening van voldoeningsverslae en/of finansiële state. […]






