A child’s voice in parents’ legal battle

Posted on

It is often said “parents know best” – but when parents become embroiled in litigation against each other and children are involved, it can become very difficult for them to set their own interests aside and allow the interests of the child to take preference over their own. This also raises the question of whether a child involved in such a situation, has a voice and a say in decisions being made.

Click here to read the article.

Kind se stem in ouers se regstryd

Hierdie artikel word beskikbaar gestel met die goedkeuring van Van der Spuy en Genote.

Daar word dikwels gesê “ouers weet beste” – maar as ouers in litigasie teen mekaar gewikkel raak en kinders is betrokke, kan dit baie moeilik vir hulle raak om hul eie belange opsy te sit en die belange van die kind te laat voorkeur geniet. Dit laat ook die vraag ontstaan of ‘n kind in so ‘n situasie, ‘n stem en ‘n sê het in besluite wat geneem word.

Die beginsel van “in die beste belang van ‘n kind” bied ‘n raamwerk vir kwessies wat kinders raak. Hierdie beginsel word so belangrik geag dat dit ingesluit is in ons Grondwet.

Kliek hier om die Afrikaanse artikel te lees.