Secondary

Drive for Show…

Daar word tans ‘n groot bohaai gemaak oor die gehalte spel van die Nieu-Seeland spanne, amper asof hulle al reeds die kompetisie gewen het. Veral die Chiefs en Blues loop tans op water, as mens die media kan glo.

In Bybelse tye het Petrus ook die onwaarskynlike vermag deur op water te loop – totdat sy geloof en selfvertroue hom verlaat het. Toe sink hy.

Die Bulls, Cheetahs en Stormers pak die naweek Kiwi-spanne, en slim strategie gaan nodig wees om te wen. Dalk het ek die regte raad vir hulle.

In my vroëre lewe staan ons eendag op Vredendal se agtiende putjie. Ek en my maat is een hou voor ons opponente, maar dis ‘n syfer vyf, en Sandduin van Dyk wat teen ons speel, slaan die bal twee keer so ver soos ek van die bof af. Terwyl ons wag vir die vierbal voor ons om buite bereik te stap, stel ek voor dat ek solank slaan, want ek sal hulle nie haal nie, maar Sandduin! Hy sal die bal ver bo-oor hulle slaan. Terwyl ons wag dat hulle nog verder wegkom, noem ek vir my maat, maar so dat Sandduin kan hoor, presies hoe ver Anton Rossouw die vorige naweek die bal gelooi het op hierdie selfde putjie. Selfs nog verder as daar waar die ouens nou trek. In dieselfde asem sê ek vir Sandduin hy kan maar laat waai.

Die pad na Vanrhynsdorp loop net regs van die 18de skoonveld, en is uiteraard buite perke. Na wat ek verneem, staan Sandduin se rekord vir die bal die verste buite perke slaan op hierdie putjie, steeds.

Die Kiwi’s kan hulself nie help om fisiek te raak as hulle teen ons speel nie.Hulle vergeet soms hoe goed hulle agterlangs is. As ons spanne hulle voor kan intimideer, is helfte van die stryd gewonne. Die Bulls sal hoop om voort te bou op hul goeie vertonings in hul eerste toerwedstryde, maar teen die Blues in Auckland kan dit ‘n taai Sondag wees.

The two teams who topped the overall log last year, despite not having played each other, now have a go at testing their strength. Despite their great showing thus far, the travelling blues should impact on the Chiefs. The big challenge, for the Stormers, is whether they can improve up front. Their lack of impact here is what cost them both games thus far.

Hoewel kenners die Vrystaat nie veel van ‘n kans gun teen die Highlanders nie, kan die insluiting van Heinrich Brüssow, soos dié van Juan Smith in vorige jare, daardie ekstra vonk verskaf om die Cheetahs vir 80 minute konsekwente goeie rugby te laat speel.

The local derby in PE will answer some questions about the Kings. The Sharks field an unchanged 22 for the third week in a row, while the Kings had to make some injury enforced changes. The pundits reckon the Sharks should win by 15 points or more. I am not sure if that will be the case. The home town factor is a huge bonus for the rugby-starved Eastern Cape.

Cheeky Watson

Cheeky Watson

Talking of which – I see (Tongue in) Cheeky Watson will have to appear in front of the parliament’s sub-committee for sport, again. This time, after his rather rude letter to them, and for failing to explain how he was going to rectify the lack of progress in including black players. I could not believe my eyes that he actually complained about all the ex-EP players currently playing for other provinces. That is the current reality, ou Pêl.

 

 

While doling out golf advice, I may as well try and assist Mr Watson too: Striding up to attempt a 20 foot putt, I used to say to my opponents: “Watch, and weep.”

Of course they seldom dropped, but at least I had them worried for a second or two.

Met ys, ou Grote. Met ys, ja.

, , , , ,

Comments are closed.