‘n Interessante artikel rakende Rugby vennootskappe soos berig in Netwerk 24: ’n Vennootskap ter wille van oorlewing in ’n ál moeiliker finansiële omgewing. Dít is waarop die Bulle se nuwe Superrugby-vennootskap met die Pumas, Grens en die Boland neerkom, sê Barend van Graan (foto), die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se uitvoerende hoof. Die wenkbroue het […]
