Who let the dogs out?

Posted on

This past year had its fair share of ups and downs. It is normal practice to review the year gone by, and hopefully learn from it.

It also provides an opportunity to ponder on what is to come in the new year.

We invite you to share your views on these matters and will publish some in Thursday’s Moonstone Monitor.

On a lighter note, it is customary to reflect on things less serious as the year winds down. If you have an anecdote or true experience to share, please let us know.

We have some quality wines to share with our faithful readers whose ideas are used.

Die meeste van ons ken die storie van die besoeker aan die kreef fabriek in Lambertsbaai wat baie onsteld was toe sy sien hulle gooi lewendige krewe in kookwater. Die gids antwoord: “Moenie worry nie mêrem, hulle raak gewoond daaraan.”

Dit hou ook vir ons ‘n gevaar in as ons, te midde van al die uitdagings wat ons in die laaste tyd beproef het, maar net “gewoond” gaan raak daaraan.

Wat is die oplossing? Ons verneem graag wat jy as probleme op die pad vorentoe sien, en hoe dit aangespreek kan word.

Dan wil ons ook graag, soos wat die jaar afloop, ietsie in ‘n meer ligte luim publiseer. Enige snaakse storie, werklik of versin, is baie welkom. Ons het ‘n paar uitstekende wyne vir die beste bydraes.