Super 15 Showdown

Posted on

Daar is een ding wat my meer pla as die Bulls se pienk truie. Waar is die meisies in die cowboy pakkies en Stetsons? Ek het nogal ’n ding oor hulle gehad. My kollega Deon, ’n vurige Bulls ondersteuner, is weer mal oor ’n meisie wat leer dra – dit herinner hom aan die reuk van ‘n nuwe bakkie.

It may be a little later than High Noon when this duel takes place on Saturday, but the intensity will be no less than that which made this old western movie such a hit. Playing the arch enemy before a capacity crowd means that there will be no need to psyche up the Bulls or the Stormers. And the Stormers should expect no sympathy for pitching up with a patched up team – if you walk into a gunfight with a knife, it is your problem.

Hoewel alles daarop dui dat die tuisspan sal wen, is daar veral twee faktore wat tog die teendeel kan veroorsaak. Die Bulls mag nog tot ’n mate vlugflou wees en dalk ook nagevolge hê van hul vorige twee wedstryde wat baie taai was. Tweedens, mag die feit dat daar drie toetse voorlê, dalk vir spelers in Heyneke se groep effens terughou.

Maar dit is maar baie flou hoop. Ek lees in die week dat die Stormers se breier nie dink dis doodsake as hulle nie wen nie. Mens hoop nie dit was die gesindheid waarmee hulle voorberei het nie, want dan is alles tevergeefs, soos die Prediker sê, nog voor hulle opgedraf het.

Selfs my kollega André Knobel, wat steeds ’n getroue Lions ondersteuner is, sal seker saamstem dat die uitslag van die wedstryd op Coca Cola park nie ‘n  herhaling van verlede jaar se Curriebeker eindstryd sal wees nie.

There are two factors which the Sharks need to bear in mind, though. Over-confidence is a great leveler, and players need game time for the team to keep momentum. If they decide to rest key players, it means that the team, who has a bye in the first week when the Super series resume, would not have played together for five weeks.

The match in Christchurch between the Crusaders and the Highlanders is also significant from a SA perspective: Should the visitors achieve the seemingly impossible, and beat the Crusaders, they would overtake the second-placed team in NZ, although the Crusaders still have a bye in their favour.

Quite frankly, I would rather play any other Kiwi side than the Crusaders. Besides, I am partial to anything Scottish, and the Highlanders fit that bill.

At least on Friday.

Junior Rugby World Cup

The All Blacks made this cup their own since its inception five years ago. Apart from their natural skills, their physicality was the one big factor which allowed them to dominate against all others.

This year, we can at least match them in this department, and with better preparation than in the past, plus home town advantage, I would be very surprised if we did not improve on our three bronze medals thus far in this show case of what is to come in the test arena.

Please click here to download the Junior RWC schedule.

Bok-Bok staan styf

Fourie du Preez
Fourie du Preez

My swaer, Jan, is amper meer beswaard as Genis van Koöperasie Stories oor die besluit van Heyneke Meyer om moontlik vir Fourie du Preez kaptein te maak teen die Bleekbene.

Ek vermoed die besware teen hierdie besluit berus op Du Preez se vertoning in die afgelope wêreldbeker, toe hy nie naasteby op sy beste was nie. Daar word vergeet dat hy vir baie lank voor die reeks nie gespeel het nie, weens beserings, en klaarblyklik ook nie 100% fiks was, of heeltemal herstel het van sy beserings nie. En hy het nie homself gekies nie. Hoewel ek nie kennis dra van sy vertoning in Japan nie, glo ek hy het onlangs heelwat meer speeltyd gehad as voor die vorige wêreldbeker toernooi. Meer belangrik is dat hy gesien word as die uitvoerder van Meyer se spelpatroon op die veld. Hulle verstandhouding sal sorg dat die patroon neerslag vind in die span, waarna die kapteinskap na iemand anders oorgedra kan word. Of dit gaan gebeur, is ’n ander vraag. Du Preez op sy beste is beter as Hougaard. Benewens sy skopskoen is sy dekverdediging briljant, iets waarvoor ek hom nog altyd bewonder het. Mens kry begaafde spelers, en dan kry jy begaafde spelers met geniale voorgevoel. Soos Fourie du Preez.