Seuntjie sukkel met wiskunde

Posted on

Die nuwe juffrou hoor sy moet alles met drank vergelyk, anders verstaan die kinders in hierdie dorpie nie hoe dinge in die praktyk werk nie.

Sy vra vir Jannie: “As jy 3 biere plus nog drie biere het, hoeveel het jy dan?”

Hy antwoord: “6 juffrou.”

Juffrou: “Baie mooi, Jannie. “En as ek 1 bier wegvat?”

Jannie: “Dan m..r ek jou.