Afrikaanse REs – Hoeveel geleenthede is daar nog?
Daar is spesifieke datums en tye waarop die regulatoriese eksamens in Afrikaans geskryf kan word. Dit is in ooreenstemming met die skikking wat die FSB en NAIFA bereik het tydens laasgenoemde se hofaansoek […]