Fopdosser?

Posted on

Fopdosser?

Thanks, Val, for sharing this.

Twee meisie-veldmuise sit elkeen met n pakkie kaaskrulle en praat oor hul kêrels.

Die een meisie-muis haal ‘n foto van haar muis-kêrel uit en wys dit vir haar vriendin.

Dis ‘n pragtige seunsmuis met donker strepe oor sy breë muis skouers.

“Sjoe, maar hy’s nogal aantreklik!’ antwoord die vriendin.

“Wel, laat ek jou wys hoe my kêrel lyk”, sê sy terwyl sy ‘n foto uit haar muis-handsakkie haal.

“My magtag, dis dan ‘n vlermuis!” sê die ander vriendin verbaas.

Geskok gryp sy die foto terug, kyk daarna en roep uit:

“Die lae luis! En hy vertel my al die tyd hy’s ‘n “pilot”!

We also provide our male readers with some sage advice on understanding a woman’s body language. Dan is daar ook ‘n hartroerende verhaal van ‘n muisie wat bedrieg word deur ‘n gewetenlose man.
woman