Wysheid uit die Wes-Kaap

Posted on

‘n Amerikaanse toeris doen “whitewater rafting” op die Oranjerivier met Gatiep as sy toergids.

Die Amerikaner vra vir Gatiep:“Do you know psychology, methodology, biology or geology?

Gatiep antwoord: “Nei my Bru, never heard those big words.”

Amerikaner:“You sure don’t know a lot my friend?”

Skielik kry die boot ‘n lekkasie en begin sink.

Gatiep:”Do you know swimonology and escapology away from crocodology?”

Amerikaner: “What the hell do you mean?

”Gatiep: “Well, today you going to see joumasegatology just before you vesuiptology.”