Roche Cowley sent me this little gem.

Posted on

This is dedicated to all of us who are seniors, to all of you who know seniors, and to all of you who will become seniors.

An irate customer called the newspaper office, loudly demanding to know where her Sunday edition was.

“Madam”, said the newspaper employee, “today is Saturday. The Sunday paper is not delivered until tomorrow, on SUNDAY”.

There was quite a long pause on the other end of the phone, followed by a ray of recognition as she was heard to mutter:

“Well, that explains why no one was at church either…”
*************************************************
Wat my herinner aan die tyd toe ek in Vredendal gewoon het.

Een van die plaaslike karakters, wat soggens sy kop moes oopskiet met ‘n regmaker, kon nie wag vir die kroeg wat eers 10h00 oopgemaak het nie. Hy het dan gewoonlik by die buiteverbruik, of off sales, ‘n bier of wat gekoop, terwyl hy wag.

Een oggend sien ‘n kelner hom aan die deur van die buiteverbruik ruk en pluk, erg benoud, en nukkerig ook.

“Wat is dit dan nou, meneer?” vra die kelner.

“Die plek moes mos al tien minute gelede oopgemaak het, man!” snou hy die kelner toe.

“Hulle maak nie vandag oop nie, Meneer” antwoord die kelner.

“En hoekom nogal nie?”

“Dis Sondag Meneer.”

“O my dooie d()**&r! Wat het dan van Saterdag geword?”
*************************************************
And finally, for those who can recall the good old days: