Die dag toe Heyneke vir Julius van die voorblad gevee het

Posted on

deur Paul.
Daar sal nie te veel mense wees wat trane stort oor die feit dat die aankondiging van die nuwe Springbok-afrigter saamgeval het met die skop onder die jis vir iemand wat duidelik nie How to win friends and influence people geskryf of gelees het nie. Julius het waarskynlik eerder Mein Kampf tydens houtwerk klasse gelees.

"Meyer - 'n ondeursigtige aanstelling" volgens Rapport se Julian Smith

Sondag in Rapport skryf Julian Smith, wat deel was van die keurkomitee wat Piet Helium aangestel het, dat Meyer se aanstelling ondeursigtig was, terwyl De Villiers s’n ’n “…omvangryke en deeglike proses…” was. Smith slaan die geykte politieke tamboer as hy verwys na “…ondersteuners van wit dominansie..”

“Die uiters swak hantering en openbare bekendmaking van die aanbevelings van die keurkomitee deur SARU in 2007 is voorspelbaar aangegryp deur deur sekere joernaliste en kommentators.”

Dus is ook die media skuldig.

Die skrywer van die artikel, Julian Smith, is tans Vise-rektor by Stellenbosch Universiteit en was op sy dag skrumskakel en kaptein van die SARU-span in 1982. Mens het baie begrip vir dit wat iemand soos hy moes deurgaan en kanse wat hulle moontlik ontneem is, destyds. Hy het duidelik baie struikelblokke oorkom om te wees waar hy vandag is.

Wat ek nie in die berig lees nie, is of dit waar is, of nie, dat Heyneke wel die stemmery met 10 teen 9 stemme gewen het, maar die pos aan De Villiers gegee is op politieke gronde?

Indien wel, dan is Heyneke se aanstelling mos net bevestiging van die kwaliteit van die proses waarvan Smith deel was, al geskied geregtigheid eers vier jaar later, of hoe?

Om die proses rondom Heyneke Meyer se aanstelling as politiekery af te maak, klink vir my bietjie vergesog, komende van iemand wat by die omstrede aanstelling van Pieter de Villiers betrokke was?

Klink vir my eerder na wat die Engelse na sal verwys as “delayed justice”.

Vrede. EK hoop die Maties klop die Pukke deeglik vanaand!

Cricket will do the talking!
by Bobby

In a recent News24 article Gary Kirsten said his team would “resist verbal sparring.”

Faf & Black Caps have "history"!

Listening to an interview with Faf du Plessis on 5FM this morning, one could sense there is quite some “motivation” for the Proteas to approach the series as pay back time. Where better than to embarrass the Black Caps in their own backyard! We are in for a fiery series. The last time these teams met, the Proteas were knocked out of the World Cup which basically led to Graeme Smith relinquishing the ODI captaincy and the South African public have been shouting for his head ever since.

The effects of this will be a closer Proteas unit as, in many cases, the moment one member of the team is under attack, like Smith, the other players tend to rally around him. Under the new leadership of de Villiers, Smith might just enjoy not having the pressure of captaincy and explode on this tour with loads of runs…(let’s hope!). AB de Villiers will be determined to start this tour well and the likes of Faf du Plessis, Dale Steyn, JK150 will all be keen to get to their best form early on.

As mentioned before we know it’s notoriously difficult to tour the “land of the long white cloud” but somehow, and I hope I am right, I sense the boys will be able to put the Kiwi’s in their place!

Get ready – we are in for some tough stuff here and we may just have the team to do it!

Good luck everybody!