Secondary

changing-locks

Can I change my tenant’s locks?

“I’ve been leasing a small townhouse to a young tenant. Unfortunately, the tenant is terrible at paying his rent and offers excuse after excuse. I’m fed up with the situation and just want him out. Can I change the locks when he is at work?”

Please click here to read the article, posted with the kind permission of Van der Spuy & partners.

Kan ek my huurder se slotte vervang?

“Ek verhuur ‘n klein meenthuis aan ‘n jong huurder. Ongelukkig is die huurder onbetroubaar met die betaling van sy huur en is daar altyd een of ander verskoning. Ek is nou keelvol vir die situasie en wil hom net uit my meenthuis hê. Kan ek die slotte verander terwyl hy by die werk is?”

Die artikel, in Afrikaans, kan hier afgelaai word.

Comments are closed.