RE in Afrikaans afgeskaf

Posted on

Die FSB het aangekondig dat die Afrikaanse regulatoriese eksamens nie na 30 November 2015 beskikbaar sal wees nie. Volledige besoderhede is vervat in Fais Circular 5/2015.

Slegs Moonstone bied die eksamen aan. Om te registreer, besoek asseblief www.faisexam.co.za. As jy hulp nodig het, skakel ons RE afdeling op 021 883 8000, gedurende kantoorure.