Vereistes vir Voldoeningsbeamptes
Veranderde vereistes vir voldoeningsbeamptes (VBs) het nogal heelwat kopkrap veroorsaak vir die bedryf. Die inligting hieronder, wat Moonstone Compliance verwerk het uit Raadskennisgewing 127 van 2010, sal lesers help om meer duidelikheid te […]





