Professionele Vrywaring en Jou Regte
Ons moes nogal kopkrap oor wat “Professional Indemnity” in Afrikaans is. Bogenoemde is volgens die regsmense en taalkundiges die korrekte term, hoewel professionele indemniteit skynbaar ook korrek is. Dit mag so wees, maar […]