Secondary

Inseta RE Prep Workshop

We managed to obtain the link to the registration page for those individuals wishing to attend the workshops aimed at improving their chances of writing the level 1 REs successfully. Please click here to access the registration page for individuals.

Die RE gedeelte van ons webtuiste bevat heelwat raad wat aanvullend tot die inhoud van die werkswinkels is. Ons raai diegene, wat nog die eksamen moet skryf en deurkom, ernstig aan om hier te gaan snuffel. Kliek hier om by die regte blad uit te kom.

Comments are closed.