Secondary

Having a whale of a time

Having a whale of a time

I walked into a pub last night. There were two burly girls drinking at the counter.

I noticed that they had strange accents so I asked them: “Hi, are you two girls from Scotland?”

One of them screamed at me: “It’s Wales you idiot, Wales!”

So I immediately apologized and said: “are you two whales from Scotland?”

 

‘n Ware verhaaltjie

My gevierde vriend Gappa Olney in Vredenburg bel eendag sy neef, Jossie Sleigh, in Langebaan.

Toe hy die stem aan die anderkant hoor, besef hy dis nie Jossie s’n nie. Tipies, soos ons nou maar doen, vra hy: “Waar is ek nou?”

Antwoord die stem: “Menee’, kyk so bietjie om djou rond. Is daar nie dalk iemand wat vi’ djou kan sê wa’ djy is nie?”

Baie behulpsame mense, daar aan die Weskus.

 

Comments are closed.