Ekstra Afrikaanse RE voor Keerdatum

Posted on

Moonstone het op versoek van die FSB nog ‘n eksamen beskikbaar gestel vir diegene wat voor die einde van Junie in Afrikaans wil skryf.

Die datum van die eksamen is 29 Junie, en registrasie is tans oop. Kliek asseblief hier  om te registreer.

Registrasie sluit op 15 Junie, soos vir die Engelse eksamens.