Die Naweek se Sport

Posted on

Ses-Nasies

Weens verpligtinge by die Stellenbosch Wynfees kon ek ongelukkig nie baie rugby kyk die naweek nie. Dit verklaar dalk ook waarom ek Sondag net die tweede helfte van die “hoofwedstryd” tussen Engeland en Frankryk gesien het.

Maak geen fout nie – die Engelse is fisies vreesaanjaend. Toe hulle begin om met die bal in die hand te dryf, het ek verwag dat die Franse se verdedigingswal iewers sou breek. Daar was wel ‘n strafskop of twee, maar die finale drie was iets wat mens altyd glo kan gebeur as Frankryk speel.

Ierland lyk meer belowend onder die nuwe afrigter, en hul oorwinning oor Skotland het bevestig dat hul vertoning teen die All Blacks einde verlede jaar die begin was van ‘n nuwe era in Ierse rugby.

Wallis moes kwaai spook om Italië te klop, en my vermoede is dat die Romeine vanjaar weer baie taaier teenstand gaan bied as in vroeër jare. Onthou, hulle het verlede jaar vir Frankryk in Parys geklop.

Super 15 Opwarm Wedstryde

Daar trek die Stormers toe ‘n Frankryk op die Bulls met hul drie reg teen die einde. Almal se grootste belangstelling was sekerlik hoe Victor Matfield sal vertoon, en na berig word, het hy al die kritici se monde gesnoer. My mening is dat ons baie dom sal wees om hom nie by die Bokgroep te betrek nie. Hy is waarskynlik een van die top vyf slotte wat ooit die spel gespeel het, beskik oor puik leierskapvaardighede en het die tweede meeste ondervinding van alle Springbokke ooit, naas John Smit.

Die Cheetahs se vertoning teen die Pumas was veral verblydend omdat Johan Goosen, hoewel verroes, terug is. Ek is steeds van mening dat Sarel Preorius in die Bokgroep hoort. As ons wel beoog om meer aanvallend te speel, moet hy as impakspeler daar wees.

Ek is bevrees dit gaan weer ‘n lang jaar wees vir die Lions, en nie deur hul toedoen nie. Sonder om ou koeie uit die sloot te grawe – die hele debakel rondom hulle en die Kings het nie een van die twee enigsins bevoordeel nie, en is ‘n klad op die naam van die administrateurs.

On being an English Supporter

While watching English cricket receive a final drubbing at the hands of the Aussies in the final T 20 match, I wondered if they would be allowed to declare in order to avoid further embarrassment? Their rugby side lost a match they should have won, and even Manchester United is taking a drubbing from fans and the media, following yet another defeat this weekend.

This is but one of a number of cartoons I received on the tragedy at Old Trafford:

man u blog

Finally, even the Scots have a go at them:

Three Englishmen were in a pub and spotted a Scotsman at the bar. The first one said he was going to piss him off. He walked over to the Scotsman and tapped him on the shoulder. “Hey Jock, I hear your St. Andrew was a poof.”

“Oh aye, really? Hmm! I didn’a know that.”

Puzzled, the Englishman walked back to his mates. “I told him his St. Andrew was a poof and he didn’t care!”

“You just don’t know how to set him off. Watch and learn,” said the second Englishman who walked over and tapped the Scotsman on the shoulder. “Hey, Jock, I hear your St. Andrew was a transvestite poof!”

“Oh jings! I didna know that. Thank you.”

Shocked beyond belief, the Englishman went back to his buddies. “You’re right. He is unshakeable!”

The third Englishman said, “No, no, no! I will really piss him off. You just watch.” The Englishman walked over to the Scotsman, tapped him on the shoulder and said: “Hey Jock, I hear your St. Andrew was an Englishman!”

“Aye! So yer mates were sayin’.”