Secondary

Michael_Cheika

Cheika se jakkalsdraaie

As jy nie sterk is nie, moet jy slim wees, sê ons in Afrikaans.

In die Aussie weergawe hiervan moet jy “slim” met “slinks” vervang.

Die Aussie breier se nuutjie, om sy plaasvervangerbank eers Vrydag aan te kondig, kan aan verskeie redes toegeskryf word.

Hy wil waarskynlik eers sien hoe die Bokke se reserwes lyk, want daaruit kan hy bepaal wat hul wedstrydplan gaan wees, of hy wil vir Allister Coetzee aan die raai hou oor sy eie planne.

Die besering van David Pocock gaan beslis die span verswak, maar sy plaasvervanger, Sean McMahon, sal graag sy plek in die span wil verseker aangesien Pocock volgende jaar nie beskikbaar gaan wees nie.

Die Springbokspan was nog nie bekend gemaak ten tye van ons spertyd nie.

As die spekulasie waar is dat Rudy Paige en Morné Steyn die skakelpaar gaan wees, is dit waarskynlik geregverdig, veral wat Steyn betref. Faf de Klerk verdien nie regtig om sy plek te verloor nie. Nogtans sal dit baie interessant wees om te sien hoe Paige sy kans aangryp. Ons kort werklik groter planmatigheid en vaardighede op nommers 9, 10 en 12, en as Paige dit kan bied, sal ons almal dit baie verwelkom.

Coetzee se redenasie oor die voortdurende afwesigheid van Rohan Janse van Rensburg as synde dat hy en Damian de Allende “…dieselfde na die tafel bring…” verdien nie eintlik verdere kommentaar nie.

Hopelik sal Willie le Roux se ballingskap veroorsaak dat hy weer sy beste sal lewer, en Julian Redelinghuys se terugkeer waardevol wees om die Aussies se verdagte skrumtruuks te uitoorlê.

Stuart Barnes sal ook ‘n positiewe rol hier speel. Al wat my bietjie bekommer is dat Oupa Mohoje se verdediging, waaroor almal gaande is, telkens na aan hoogvatte grens. Met die Britte se sin vir regverdigheid (behalwe waar dit oor hul eie foute gaan) moet Oupa maar seker maak hy hou dinge laag.

Soos ou Mike toe hy in die Kaap kom gholf speel het. Op ‘n vraag oor waarom hy sy drywe in gebukkende houding slaan, sê die ou grote: “Kallie het gesê, as die suidooster waai, moet ek my balle laag hou.”

The Aussies are here – YAWN…

by Bobby Londt

Yes, I am yawning. Why?

Well, they are using the tour to blood some rookie quicks as they are resting the likes of Mitchell Starc and Josh Hazelwood while Nathan Coulter-Nile, James Pattinson, Pat Cummins, James Faulkner and Peter Siddle were ruled out by injury.

Add to the fact that our own gladiator, AB de Villiers, is out of the series due to injury, and there isn’t much to look forward to.

While these rookies might have ability, the very reason I went to Buffalo Park in East London as a teenager was to see the likes of Wasim Akram, Waqar Younis, Courney Walsh and Curtley Ambrose. I remember standing at square on of the pitch and only hearing the ball hit the gloves of the keeper when Waqar Younis was bowling.  These guys created the excitement, and Mitchell Starc is in the category of bowlers that spectators go to watch.

These omissions have taken the spice out of the clash for me. I will most probably watch the highlights or get score updates from Cricinfo, but my day isn’t going to be planned around watching the series.

On the positive side, it does provide opportunities for new stars, and I sincerely hope they make use of the opportunity.

I predict a 4-1 series win for the Proteas.

At this stage, it’s much easier to blog about the cricket than about rugby.

One Response to Cheika se jakkalsdraaie

  1. Wayne Fouche 29 September 2016 at 2:52 pm #

    I have just seen the Bok team for Saturday. Ai tog. Morne Steyn has been dug up while the inclusion of Rudy Paige signals kick kick kick.

    Only Loftus can possibly save them.

    As for the cricket ” ek stem saam”.