Padongelukkefonds eise en mediese skema terugbetalings

Posted on

Geplaas met die vriendelike toestemming van Van der Spuy en Genote.

Jy was in ‘n motorongeluk betrokke en jou mediese fonds het jou mediese kostes gedek. Op advies van jou prokureur het jy ook ‘n eis vir jou mediese uitgawes by die Padongelukkefonds (POF) ingedien. Die POF het aangedui dat dit bereid is om jou eis uit te betaal, maar nou dring jou mediese fonds daarop aan dat die mediese kostes wat dit reeds namens jou betaal het, verhaal word van die bedrag wat die POF uitbetaal het. Is dit korrek en moet jy jou mediese versekeraar terugbetaal vir jou mediese kostes?

Kliek hier om die volledige berig te lees.

Click here for the English version of the article.