White wash for Proteas?

Posted on

Pitched online – by Bobby
Centurion plays host to the first of a three match test series between the Proteas and Sri Lanka tomorrow. Many predict a comfortable ride for the Proteas and to be fair I think it will be too. Without Murali and Malinga, both retired from test cricket, the Sri Lankan bowling attack seems a bit toothless… and as I have mentioned before: to win a test you need to take 20 wickets! Mendis might prove a threat but he has not been in any sort of mentionable form in recent times and therefore I think that we should prove too strong.

The significance of the test series will be for Kirsten to settle himself and his team. Firstly, they will want to win the series, something they have not done in three years at home! Secondly, they will want to settle a few places within the side. By that I mean the likes of Jacques Rudolph and Imran Tahir who would want to cement their places with good performances – Mark Boucher will aim to remove any doubt that he is still capable of being the number 1 keeper/ batsmen in SA for the test side and Graeme Smith has some “making up” to do with supporters for his “World Cup” disappearing act.

As mentioned above, this series is the ideal opportunity to prove and settle a few things for many involved – Sri Lanka might just provide the perfect platform to do so.

From a Sri Lankan point of view, they have a few players that can keep them competitive, unfortunately for them it’s only on the batting front Kumar Sangakkara and Mahela Jayawardene are both world class acts – and I am afraid if they don’t come to the party it might be short “tests”. I sincerely hope they do though, we’ve not had much test cricket in the last year and a good series could just make our summer that bit hotter!

Dale Steyn - 249 test scalps!

Look out for Dale Steyn: He requires one more wicket to reach the magical 250 wickets in test cricket. He has promised the Sri Lankans batsmen a torrid time in this series and seems really revved up for the encounter.

Enjoy the cricket, and have a wonderful festive season – until next year, take care.

Die Kompas is van Koers af – deur Paul
Die feestyd, en spesifiek die gees van Kersfees, noop mens om hierdie tyd van die jaar eerder op die mooi en goeie dinge in die lewe te fokus, veral as rugby nuus so skaars is.

Dalk, juis as gevolg van hierdie droogte, wou ek iets skryf oor hoe die kersgety mens se morele battery weer herlaai en jou sinisme verdryf, al is dit net tydelik, totdat die realiteit van die nuwe jaar mens tref.

Daar is ’n groot beroering by die opposisie oor die Suid-Afrikaanse dwelm muil wat in China tereggestel is. Van die kommentaar is dat die regering meer moes doen om versagting vir haar te beding. Handel met China is belangriker as die lewens van ons landgenote. Een “ingeligte” segsman het selfs so vêr gegaan om te sê China behoort ons landswette, wat die doodstraf verbied, te respekteer.

Hallo?

Sal ons ’n Chinese burger wat moord pleeg in ons land teregstel omdat die doodstraf nog in China geld?

Het ons plaaslike beswaardes vergeet watter ellende die dwelms wat die muil vervoer het, sou veroorsaak? Hoeveel duisende lewens word nie daagliks verwoes word as gevolg van dwelmmiddels nie?

Hierdie argument word geriefshalwe vergeet wanneer die goodie-goodies hul menseregte maskers opsit.

In die finansiële dienste bedryf vier hierdie verwronge moraliteit ook hoogty. Dit het nou al so kromgetrek dat diegene wat die meeste beskerming nodig het, dit waarskynlik die minste gaan kry en finansiële advies slegs beskore gaan wees vir die rykstes.

En, om sout in die wonde te vryf, word die simptome van die siekte aangespreek, nie die oorsake nie. Diegene wat byvoorbeeld agter die skerms adviseurs betaal om polisse te dop, sit met ’n arsenaal van aktuarisse en regskundiges om binne die wet te bly, terwyl hulle die aandeelhouers om die bos lei met pragtige nuwe besigheid syfers.

Enige voordeel wat die polishouer toeval, is dikwels bloot toevallig.

Ek glo mens moet nie net kritiseer nie; jy moet ook met werkbare alternatiewe kom. Op hierdie stadium van die geveg is my kreatiewe beursie leeg.

Hopelik is dit net tydelik, en kom ons na die feestyd terug met hernieude ywer en insig. Die uitnodiging tot deelname aan die gesprek oor die afskaf van kommissie, of die betaal van fooie deur kliënte, lyk tans soos ‘n bedreiging.

Volgende jaar sien ons dit sekerlik as ’n geleentheid om die reguleerder te help om te verstaan wat regtig in die bedryf aan die gang is.

My grootste probleme, van môre af, is of ek vars sardyn gaan kry, of die water se temperatuur reg is en of dit woelig genoeg is vir die vis om te byt.

Hoop om dieselfde van jou te verneem.

Lekker rus ou Grote. Jy verdien dit na hiérdie jaar.