Rights of Homeowners Association

Posted on

You bought property in a security estate managed by a Homeowners Association (HOA.) The property was expensive but in your mind an investment in your future. However, personal financial constraints have made you not only fall behind on your levies, but also consider selling the property. You may even be staring insolvency in the face. But can the property be sold without you settling the outstanding levies?

Click here to read the full article, published with the kind consent of Van der Spuy & Partners.

Regte van ‘n huiseienaarsvereniging

Jy het eiendom in ‘n sekuriteitslandgoed gekoop wat bestuur word deur ‘n Huiseienaarsvereniging (HV). Die eiendom was duur maar in jou gedagtes was dit ‘n belegging in jou toekoms. Persoonlike finansiële beperkinge het egter veroorsaak dat jy nie net agter geraak het met jou heffings nie, maar nou ook oorweeg om die eiendom te verkoop. Jy kan moontlik insolvensie in die gesig staar. Maar kan die eiendom verkoop word sonder dat jy die uitstaande heffings vereffen?

Kliek hier om die Afrikaanse artikel te lees wat beskikbaar gestel word met die goedkeuring van Van der Spuy en Genote