Kan Munisipaliteit jou kragtoevoer afsny?

Posted on

Hierdie artikel word gepubliseer met die goedgunstige toestemming van Van der Spuy en Vennote.

Die munisipaliteit het my in kennis gestel dat hulle my elektrisiteitvoorsiening gaan afsny omdat daar uitstaande betalings ten opsigte van my eiendom is. Hierdie uitstaande bedrae is egter nie myne nie, maar behoort aan die vorige eienaars van wie ek die eiendom verlede jaar gekoop het. Hierdie uitstaande rekening is byna vyf jaar oud! Kan die munisipaliteit dit doen en my elektrisiteit afsny?

In die onlangse uitspraak van Stand 278 Strydom Park (Pty) Ltd v Ekurhuleni Metropolitan Municipality het die applikant ‘n interdik teen die munispaliteit probeer kry om te verhoed dat die voorsiening van munisipale dienste aan die eindom beëindig word. Die munisipaliteit wou die dienste aan die eiendom beëindig weens ‘historiese skuld’ betreffende die eiendom, met ander woorde eiendomstariewe, belasting en kostes vir die voorsiening van munisipale dienste ten opsigte van alle vorige eienaars van die eiendom.

Kliek hier om die artikel te lees en met jou kliënte te deel.

Click here to download the English version of the article.