Afrikaanse Engels

Posted on

We received a few responses to our invitation to share typical Afrikaans words that makes it such a unique language.

What about “ja-nee”? Afrikaans is the most wonderful descriptive language – we cannot afford to lose it at any price! Spoken like a true Engelsman. Janet Harding.

Hi, as an English speaking S.A. oke, I would like a translation of “Bliksem”, Blikskottel, Jislaaik etc, and the very rough sounding “Gat”. They sound so much more expressive, if I understand their meaning? Arnold Elliott

Ek moet bely, ek is lankal nie meer ‘n makelaar nie, maar het besluit om nie te “unsubscribe” nie, omdat ek nie kan wag vir die volgende “In Lighter Wyn” nie. So, hou my asb op julle adreslys.

Nog ‘n wonderlike Afrikaanse woord wat nie sy gelyke in enige ander taal het nie (dink ek), is KLOPDISSELBOOM. Wanneer dinge nou regtig voor die wind gaan, dan loop dinge mos nou klopdisselboom. Nie waar nie? Ek hoop julle het ‘n klopdisselboom week. Eddie Bekker.

Op hierdie trant moet ek ook die uitdrukking “water afslaan” met julle deel.

My goeie ou vriend LD laat weet as volg:

“Waarsku tog asseblief die manne. Moet asseblief nie langs die pad stop om water af te slaan nie. Ek moes gister noodgewonge stop en daar is drie keer op my geskiet!

Hierdie renosterhoring ding ruk nou heel hand uit!